UTASA - United Towing Association of South Africa 

Tel. 08611 UTASA   -   08611 88272

UTASA was formed to be responsive to the needs of our fellow towing partners and to provide for EQUAL OPPORTUNITY for ALL to participate in the National Economy.


With integrity we honour and abide by the constitution of the land and care for the well being of our towing community and affiliates.


An association established by the towers for the towers working, in a democratic and transparent organisation, towards eradicating corruption and associated irregularities.


Our vision is based on maintaining a transparent, democratic, progressive and preferred organisation representative of the needs of the towing community without infringing on the rights of the consumer.

 

UTASA is daargestel om te reageer op die behoeftes van ons mede insleepvennote en om GELYKE GELEENTHEDE te bied aan ALMAL wat deelneem aan die Nasionale Ekonomie.

Met integriteit en eer hou ons by die konstitusie en sorg vir die welstand van ons insleepvennote en geaffilieerdes.


'n Vereniging wat gestig is deur die insleepgemeenskap en hulself in 'n demokratiese en deursigtige organisasie beywer vir die uitroei van korrupsie en gepaartgaande onreŽlmatighede.

Ons visie is 'n deursigtige, demokratiese, vooruitstrewende en diť voorkeurorganisasie, verteenwoordigend van die behoeftes van die insleepgemeenskap sonder om die verbruiker se regte te na te kom.

 

 

Disclaimer : Design : Links : Site Map